Now livetag icon
The official Gen AI Landscape report for 2026 is here. Don’t miss out!Get your copybanner icon

Landbou.com (Landbouweekblad) app analytics for September 4

Landbou.com (Landbouweekblad)

Landbou.com (Landbouweekblad)

  • MEDIA24 (PTY) LTD
  • Google Play Store
  • Free
  • News & Magazines
Landbou.com is die digitale tuiste van Landbouweekblad, wat al langer as 100 jaar deel van Suid-Afrikaanse boere se lewe is. Met die Landbou.com-app kan jy op die hoogte bly van die jongste landbounuus, weerinligting wat saak maak en huidige markpryse – alles gratis! Jy kan ook gratis registreer om jou weerligging in te stel, verskeie landbounuusbriewe ontvang, jou gunsteling-artikels bêre om later te lees, en vrae instuur vir dr. Faffa Malan en sy span kundiges. Word ’n intekenaar op die Landbou.com-app en kry toegang tot die jongste Landbouweekblad (nog voor dit die rak tref) én ’n argief van vyf jaar se uitgawes, sowel as elke uitgawe van ons spesiale tydskrifte Boerekos, Boereplanne, Vee, Tegnologie en Herlewing. Ons span kundige landboujoernaliste en medewerkers, wat wetenskaplikes, ekonome en markspesialiste insluit, skryf oor onderwerpe wat wissel van tegnologie en herlewingslandbou tot landbou-ekonomie en politieke vraagstukke. Lees ook verskeie boeke soos dr. Faffa Malan se Vra die Veearts-reeks, Gids tot volhoubare produksie van weiding, en Theo Vorster se Familieboerderye in Suid-Afrika. As intekenaar kan jy ook na die nuutste episodes van Landbouweekliks kyk, waar ons by Suid-Afrika se besondere en suksesvolle boere kuier. Landbouweekblad bied gereeld gewilde webinare aan vir ’n verskeidenheid van bedrywe, waar kenners inligting verskaf oor volhoubare boerderymetodes. As intekenaar kry jy toegang tot van dié webinare, sowel as afslag om dié webinare self by te woon. ’n Weeklikse nuusbulletin lig ook die belangrikste landbouinligting uit. Moet ook nie ons bekroonde kosredakteur Arina du Plessis, ook redakteur van Boerekos, se kosvideo’s misloop nie! As intekenaar, kan jy ook: • Kommentaar lees en plaas by artikels; • Luister na artikels – of jy stroop of in jou bakkie ry; • Drie artikels per maand met jou vriende deel; • ’n Eksklusiewe nuusbrief vir intekenare ontvang. Ons hoor graag van jou! Stuur gerus vir ons ’n boodskap in die app onder Profiel/Kontak ons.
Landbou.com (Landbouweekblad)

Landbou.com (Landbouweekblad) Usage Rank

The usage rank is based on Similarweb's algorithm that calculates current installs and active users over a 28-day period.

All Categories in
United States--
News & Magazines in
United States--

Daily active users

Analyze usage patterns of Landbou.com (Landbouweekblad) users by viewing Landbou.com (Landbouweekblad) downloads and daily active users over time.

Users

Analyze usage patterns of Landbou.com (Landbouweekblad) users by viewing Landbou.com (Landbouweekblad) downloads and daily active users over time.

Unlock daily active users
JulAugSep

Landbou.com (Landbouweekblad) Ranking Stats Over Time

Similarweb's Usage Rank & Google Play Store Rank for Landbou.com (Landbouweekblad)

Rank

No Data Available

Landbou.com (Landbouweekblad) Ranking by Country

Counties in which Landbou.com (Landbouweekblad) has the highest ranking in its main categories


Users Interests & Top Categories

Top categories and apps used by Landbou.com (Landbouweekblad) users

No Data to Display

Top Competitors & Alternative Apps

Apps with a high probability of being used by the same users, from the same store.

No Data to Display
Landbou.com (Landbouweekblad)

September 4, 2026