9月4日 的 Landbou.com (Landbouweekblad) 應用程式分析
Landbou.com (Landbouweekblad)
- MEDIA24 (PTY) LTD
- Google Play 商店
- 免費版
- 新聞與雜誌
Landbou.com is die digitale tuiste van Landbouweekblad, wat al langer as 100 jaar deel van Suid-Afrikaanse boere se lewe is. Met die Landbou.com-app kan jy op die hoogte bly van die jongste landbounuus, weerinligting wat saak maak en huidige markpryse – alles gratis!
Jy kan ook gratis registreer om jou weerligging in te stel, verskeie landbounuusbriewe ontvang, jou gunsteling-artikels bêre om later te lees, en vrae instuur vir dr. Faffa Malan en sy span kundiges.
Word ’n intekenaar op die Landbou.com-app en kry toegang tot die jongste Landbouweekblad (nog voor dit die rak tref) én ’n argief van vyf jaar se uitgawes, sowel as elke uitgawe van ons spesiale tydskrifte Boerekos, Boereplanne, Vee, Tegnologie en Herlewing. Ons span kundige landboujoernaliste en medewerkers, wat wetenskaplikes, ekonome en markspesialiste insluit, skryf oor onderwerpe wat wissel van tegnologie en herlewingslandbou tot landbou-ekonomie en politieke vraagstukke.
Lees ook verskeie boeke soos dr. Faffa Malan se Vra die Veearts-reeks, Gids tot volhoubare produksie van weiding, en Theo Vorster se Familieboerderye in Suid-Afrika. As intekenaar kan jy ook na die nuutste episodes van Landbouweekliks kyk, waar ons by Suid-Afrika se besondere en suksesvolle boere kuier.
Landbouweekblad bied gereeld gewilde webinare aan vir ’n verskeidenheid van bedrywe, waar kenners inligting verskaf oor volhoubare boerderymetodes. As intekenaar kry jy toegang tot van dié webinare, sowel as afslag om dié webinare self by te woon. ’n Weeklikse nuusbulletin lig ook die belangrikste landbouinligting uit. Moet ook nie ons bekroonde kosredakteur Arina du Plessis, ook redakteur van Boerekos, se kosvideo’s misloop nie!
As intekenaar, kan jy ook:
• Kommentaar lees en plaas by artikels;
• Luister na artikels – of jy stroop of in jou bakkie ry;
• Drie artikels per maand met jou vriende deel;
• ’n Eksklusiewe nuusbrief vir intekenare ontvang.
Ons hoor graag van jou! Stuur gerus vir ons ’n boodskap in die app onder Profiel/Kontak ons.
Landbou.com (Landbouweekblad) 使用排名
基於 Similarweb 的算法,根據過去 28 天的安裝數和活躍用戶數進行計算。
所有類別 在
美國--
新聞與雜誌 在
美國--
每日活躍使用者
通過查看Landbou.com (Landbouweekblad) 的下載量和每日活躍用戶數,分析 Landbou.com (Landbouweekblad) 用戶的使用模式。
位使用者
通過查看Landbou.com (Landbouweekblad) 的下載量和每日活躍用戶數,分析 Landbou.com (Landbouweekblad) 用戶的使用模式。
解鎖每日活躍使用者7月8月9月
隨時間變化的 Landbou.com (Landbouweekblad) 排名統計
Similarweb 的使用排名和Google Play 商店Landbou.com (Landbouweekblad)排名
排名
無可用數據
用戶興趣和熱門類別
Landbou.com (Landbouweekblad)用戶使用的熱門類別和應用程式
無可顯示數據
的頂級競爭對手和替代方案
來自同一應用商店,有很高可能被相同使用者使用的應用程式。
無可顯示數據
9月 4, 2026
