Now livetag icon
Digital 100 - Similarweb official ranking of the fastest growing digital brandsMeet the leading brands of 2026banner icon

Syfer Monsters in Afrikaans im Vergleich zu Laerskool Garsfontein Nutzung und Statistiken

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld. Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër. Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde. Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering. Die toepassing fokus op die volgende: *Sorteering *Tel *Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein) *Nommers wat die selfde is *Groot en klein *Posisie ten opsigte van ruimte *Patrone *Ooreenkomste *Optel en aftrek
  • Apple App Store
  • Bezahlt
  • Bildung

Rang speichern

- -

Kry die nuutste inligting en nuus direk uit Laerskool Garsfontein. Get the latest news and information from Laerskool Garsfontein.
  • Apple App Store
  • Kostenlos
  • Bildung

Rang speichern

- -

Syfer Monsters in Afrikaansvs. Laerskool Garsfontein Ranking-Vergleich

Vergleichen Sie Syfer Monsters in Afrikaans den Ranking-Trend der letzten 28 Tage mit Laerskool Garsfontein

Rang

Keine Daten verfügbar

Syfer Monsters in Afrikaans im Vergleich zu Laerskool Garsfontein Ranking im Ländervergleich

Vergleichen Sie Syfer Monsters in Afrikaans den Ranking-Trend der letzten 28 Tage mit Laerskool Garsfontein

Alle Kategorien

Keine Daten verfügbar

Stellen Sie mit unserer kostenlosen Testversion Vergleiche mit jeder Website an

Los geht's
Syfer Monsters in Afrikaans VS.
Laerskool Garsfontein

Januar 20, 2026