- 首頁
- 免費應用程式分析
- Syfer Monsters in Afrikaans
- Syfer Monsters in Afrikaans Vs. Laerskool Garsfontein
Syfer Monsters in Afrikaans 與 Laerskool Garsfontein 使用情況與統計
Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.
Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.
Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.
Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.
Die toepassing fokus op die volgende:
*Sorteering
*Tel
*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)
*Nommers wat die selfde is
*Groot en klein
*Posisie ten opsigte van ruimte
*Patrone
*Ooreenkomste
*Optel en aftrek
- Apple App Store
- 付費
- 教育
商店排名
- -
Kry die nuutste inligting en nuus direk uit Laerskool Garsfontein.
Get the latest news and information from Laerskool Garsfontein.
- Apple App Store
- 免費版
- 教育
商店排名
- -
Syfer Monsters in Afrikaans與 Laerskool Garsfontein 比較排名
比較過去 28 天的 Syfer Monsters in Afrikaans 排名趨勢與 Laerskool Garsfontein
排名
無可用數據
各國 Syfer Monsters in Afrikaans vs. Laerskool Garsfontein 排名比較
比較過去 28 天的 Syfer Monsters in Afrikaans 排名趨勢與 Laerskool Garsfontein
所有類別
無可用數據
教育
使用我們的免費試用版,與所有網站進行比較
1月 25, 2026