Now livetag icon
Digital 100 - Similarweb official ranking of the fastest growing digital brandsMeet the leading brands of 2026banner icon

Syfer Monsters in Afrikaans 对比 In His Presence NPC 的使用情况和统计数据

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld. Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër. Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde. Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering. Die toepassing fokus op die volgende: *Sorteering *Tel *Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein) *Nommers wat die selfde is *Groot en klein *Posisie ten opsigte van ruimte *Patrone *Ooreenkomste *Optel en aftrek
  • Apple 应用商店
  • 付费
  • 教育

商店排名

- -

With this app you can listen to multi-language collections of Scripture-inspired Music, Children's Stories, Devotionals, Teachings, Art and Videos made accessible as free content to encourage lives centered In His Presence.
  • Apple 应用商店
  • 免费
  • 教育

商店排名

- -

Syfer Monsters in Afrikaans与In His Presence NPC排名比较

对比 Syfer Monsters in Afrikaans 与 In His Presence NPC 在过去 28 天内的排名趋势

排名

没有可用的数据

Syfer Monsters in Afrikaans 对比 In His Presence NPC 的排名,按国家/地区比较

对比 Syfer Monsters in Afrikaans 与 In His Presence NPC 在过去 28 天内的排名趋势

所有品类

没有可用的数据

教育

应用
热门国家/地区
排名
#27
- -
- -

通过免费试用版比较任何网站

开始使用
Syfer Monsters in Afrikaans VS.
In His Presence NPC

一月 23, 2026