Newtag icon
Top Black Friday 2025 brands announced! What were the hottest products and categories?Download the report now 👉banner icon

12月7日的VivA-woordeboekapp应用程序分析

VivA-woordeboekapp

VivA-woordeboekapp

  • Virtuele Instituut vir Afrikaans NPC
  • Google Play 商店
  • 免费
  • 教育
Die Viva-woordeboekapp maak dit moontlik vir gebruikers om verskeie woordeboeke en termlyste met een soektog te raadpleeg. Teken aan met jou bestaande VivA-gebruikersnaam, of registreer om ’n nuwe, gratis profiel te skep. Gebruikers kan enige Afrikaanse woord in die soekbalk tik en resultate vind in tientalle bronne, soos VivA se splinternuwe eie woordelys. Die VivA-woordelys is ’n groeiende bron en word gereeld met nuwe inligting opdateer. Ons nooi gebruikers uit om inligting van woorde wat nie in enige van ons bronne opgeneem is nie, aan te stuur. Só kan VivA se taalkundiges en taalpraktisyns saam gesels oor die betrokke woorde, dit bywerk en vir alle taalgebruikers toeganklik maak. Kry elke dag ’n nuwe VivA-taalwenk wat gestoor kan word om later weer na te gaan – toepaslike wenke waarby elke taalgebruiker kan baat vind. Met praktiese voorbeelde en interessante feite oor hoe om Afrikaans beter te gebruik, sal jy elke dag iets nuuts oor die taal leer. VivA se woordeboekapp is veelsydig en gebruikersvriendelik: - Kry inligting uit ’n groot verskeidenheid woordeboeke, termlyste en VivA se woordelys. - Die geskiedenis van vorige soekwoorde word gestoor. - Merk soekwoorde as gunstelinge. - Raadpleeg woordeboeke uit jou gunstelingwoorde en die soekgeskiedenis. - Kry daaglikse taalwenke. - Stoor die taalwenke. - Stuur terugvoer oor ontbrekende woorde in Afrikaans.
VivA-woordeboekapp

VivA-woordeboekapp 使用排名

使用率排名基于 Similarweb 的算法,该算法会计算 28 天内的当前安装量和活跃用户数。

所有品类在
美国--
教育在
美国--

每日活跃用户数量

查看VivA-woordeboekapp动态下载量和日常活跃用户,以便分析VivA-woordeboekapp用户的使用模式

用户

查看VivA-woordeboekapp动态下载量和日常活跃用户,以便分析VivA-woordeboekapp用户的使用模式

解锁每日活跃用户数
10月11月12月

动态VivA-woordeboekapp排名统计

VivA-woordeboekapp的 Similarweb 使用排名和Google Play 商店排名

排名

没有可用的数据

VivA-woordeboekapp按国家/地区排名

VivA-woordeboekapp在主要类别中排名最高的县


用户兴趣点和热门类别

VivA-woordeboekapp 用户使用的热门类别和应用程序

无数据可显示

顶级竞争对手和替代应用程序

同一商店内很有可能被同一批用户使用的应用程序。

无数据可显示
VivA-woordeboekapp

十二月 7, 2025