Now livetag icon
NEW REPORT: Knowing your true competitive position across Web & AppDownload Reportbanner icon

Syfer Monsters in Afrikaans のアプリ分析 10月6日

Syfer Monsters in Afrikaans

Syfer Monsters in Afrikaans

  • SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
  • Apple App ストア
  • 有料
  • 教育
Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld. Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër. Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde. Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering. Die toepassing fokus op die volgende: *Sorteering *Tel *Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein) *Nommers wat die selfde is *Groot en klein *Posisie ten opsigte van ruimte *Patrone *Ooreenkomste *Optel en aftrek
Syfer Monsters in Afrikaans

ストアランキング

ストアランキングは、GoogleとAppleが設定した複数のパラメータに基づいています。

業界別 ウェブサイトカテゴリーで
米国--
教育で
米国--
アカウントを作成して平均月間ダウンロード数を見るお問い合わせはこちら

Syfer Monsters in Afrikaans時間の経過に伴う ランキングの統計

Similarwebの使用ランクとSyfer Monsters in Afrikaans向けApple App ストアランク

ランキング

ご利用可能なデータがありません

Syfer Monsters in Afrikaansの国別ランキング

メインカテゴリ Syfer Monsters in Afrikaans で最もランクが高い郡


トップ競合他社と代替アプリ

同じストアから同じユーザーによって使用される可能性が高いアプリ。

Meerkie - Afrikaans vir babas

Meerkie - Afrikaans vir babas

Kanchalika Kongyong

Klinkende Klanke

Klinkende Klanke

Liam Birch

Faybley: Kids Story Book Maker

Faybley: Kids Story Book Maker

Aethos Solutions LLC

Patterns & Shapes : Ibbleobble

Patterns & Shapes : Ibbleobble

KidDotCo Ltd

Syfer Monsters in Afrikaans VS.

10月 6, 2026