Schink Stories のアプリ分析 10月6日
Schink Stories
- SCHINK PTY. LTD.
- Apple App ストア
- 無料
- 書籍
Spandeer tyd met 'n storie.
Schink Stories bring veilige, opbouende Afrikaanse stories na jou gesin se iPhone. Luister saam na stories wat kinders se verbeelding, taalvaardighede en karakter help ontwikkel.
In Schink Stories kan jy:
• deur gratis en intekeningstories blaai
• na Afrikaanse oudiostories luister
• stories aflaai vir aflyn luister waar beskikbaar
• jou gunstelingstories stoor
• karakters ontdek en deur stories ontsluit
• voortgaan waar jy opgehou het
• speellyste saam ontdek
Die toepassing is ontwerp vir gesinne en bied 'n rustige, gesinsvriendelike plek om stories te luister. Skep 'n rekening om jou luistervordering en toegang veilig te bestuur. Sommige stories en funksies vereis 'n aktiewe intekening of skooltoegang.
Schink Stories – spandeer tyd met 'n storie.
Privaatheidsbeleid: https://www.schink.co.za/privaatheidsbeleid
Gebruiksvoorwaardes (Apple se standaardlisensie): https://www.apple.com/legal/internet-services/itunes/dev/stdeula/
ストアランキング
ストアランキングは、GoogleとAppleが設定した複数のパラメータに基づいています。
業界別 ウェブサイトカテゴリーで
米国--
書籍で
米国--
アカウントを作成して平均月間ダウンロード数を見るお問い合わせはこちら
Schink Stories時間の経過に伴う ランキングの統計
Similarwebの使用ランクとSchink Stories向けApple App ストアランク
ランキング
ご利用可能なデータがありません
Schink Storiesの国別ランキング
メインカテゴリ Schink Stories で最もランクが高い郡
表示できるデータはありません
10月 6, 2026