Spel Pret in Afrikaans 앱 분석 (10월 6일)
Spel Pret in Afrikaans
- SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
- Apple App Store
- 유료
- 교육
Spel Pret het ‘n spelerige ondertoon wat jou kind se aandag sal lok om sodoende hulle woordeskat en spelvernuf terselfdertyd te verbeter. Die toepassing het ‘n saamgestelde woordelys wat bestaan uit ongeveer 500 woorde. Hierdie woorde word verdeel in verskillende groepe van woordlengtes, wat aangepas word by die kind se spelsukses en -vermoë. Daar kan enige tyd ‘n spesifiek groep van woordlengtes geselekteer word vir beoefening. ‘n Resultaatstaat word aan die einde van elke woordgroep gepubliseer wat die ouer kan help om probleemwoorde te identifiseer. Spel Pret maak ook gebruik van fonetiese klanke om geheuevaslegging te versnel. Hierdie funksionaliteit lewer aan Spel Pret die unieke baanbreker verskil relatief tot ander soortgelyke toepassing in die mark.
Ons vertrou dat u kind Spel Pret sal geniet. U kan ons vind op facebook of met ons in kontak tree deur middel van vonkpos (email: feedback@smartgecko.co.za). U terugvoer sal opreg waardeer word.
스토어 순위
스토어 순위는 Google과 Apple이 설정한 여러 매개변수를 기반으로 합니다.
모든 카테고리 ·
미국--
교육 ·
미국--
월평균 다운로드를 확인하려면 계정을 만드세요문의하기
Spel Pret in Afrikaans 순위 통계 추이
Spel Pret in Afrikaans의 Similarweb 사용량 순위 및 Apple App Store 순위
순위
데이터가 없습니다
10월 6, 2026